Tuis Bladsy
Wie is Ons
Verhuring
Herstel & Onderdele
Verkope
Vrae & Antwoorde
Tegnies
Kontak Ons
 
Verkope

Laat ons u help om die beste verkoelings eenheid wat aan u behoeftes sal voldoen en u sak sal pas, uit te soek.

Ons sal u deur die proses vergesel en verskeie eenhede aan u wys. Ons adviseer u graag oor ‘n tweedehandse eenheid voor u dit aankoop.

Om ‘n tweedehandse verkoelingshouer te koop is soos om ‘n tweedehandse motor te koop. U kry waarvoor u betaal. Bykomend tot die verkoop van ‘n tweedehandse houer, bied ons ook ons dienste aan om die masjinerie van ‘n houer ten volle te herbou, sodat u met ‘n goeie tweedehandse houer baie goedkoper as die soortgelyke nuwe koelkamer kan wegkom.
© copyright 2005 | Dazzle Design| all rights reserved